Koop En Verkoop Gids Uitgawe 2

Hier verkoop ons iets van alles!

Welkom by Koop & Verkoop SA Channel- bestuur deur broer en suster, Leilani en Jacques. 

Ons verkoop items namens verkopers en help om kopers en verkopers op ’n veilige en betroubare manier te verbind. Sedert Augustus 2024 het ons ’n goeie naam opgebou vir eerlikheid, diens en vertroue.

Ons doen ons huiswerk om seker te maak dat verkopers betroubaar is, want jou veiligheid is vir ons belangrik.

Kontak Jacques by 📞 063 572 7421 om jou items te adverteer. Kontak Leilani 📞 071 883 3346 om te adverteer in ons weeklikse gids of vir enige ander vrae. 

Koop & Verkoop SA Channel – waar plaaslik en vertroue bymekaarkom.
Kry Gratis Kopie Hier

Your Cart
Your cart is currently empty